Guestbook
Submit your review | |
Tropical Holidays
Average rating: 1 reviews
Nov 19, 2020
Marinda en Bees, julle is waarlik fantastiese bestuurders en het jul self goed van julle taak gekwyt! Baie dankie vir n wonderlike 2 weke hierdie Julie 2014 vakansie. Julle sien ons definitief weer volgende jaar. Dankie vir julle gasvreiheid en vriendelikheid en julle spoedige reaksie op versoeke!!